Hello everybody,
It's Memorial Day weekend here in Idaho, and it hasn't stopped raining. We thought we moved from Oregon to get away from the rain, but I think Hannalize brought it with her when she moved up. For those of you not from America, Memorial Day (which is Monday, May 29th) is a holiday to commemorate those who have died in defense of our country and our values in the armed forces. There are memorial services, parades, and barbecues all over the country. It's also the traditional start of the summer camping season.
The poor people who chose to go camping this weekend probably have gotten a bit wet. The temperatures haven't been too warm either, about 50 F (10 C). We chose to stick around and explore the area a bit. We drove into Coeur D'Alene yesterday and did some shopping. Coeur D'Alene is about an hour away and has lots of good stores. We went to a very good farm and ranch store (similar to Coastal), Costco, a great sporting goods store (every bit as good as Sportsman's Warehouse), and also bought a mattress. We needed a new mattress since our large air mattress decided to go flat, and we've been sleeping on a single size air mattress...nice and cozy....
Tomorrow, we're just going to be around St. Maries. We've looked at a couple more houses, but we're still not sure what we are going to do about buying a house. There just doesn't seem to be a whole lot of houses worth buying. Either they need too much work or alterations to be what we want or are priced too high. We know we'll find something though....
Hallo almal!
Jip, ons het net 'n rustige naweek by die huis. Het vandag een huis gaan kyk, maar ons weet nog nie wat ons gaan doen nie... Ons kon nog nie die huis kry wat ons wil he nie, al die huise wat ons sien het een of ander iets wat werk nodig het... Ons mis alreeds ons huis in Sherwood! Volgende naweek gaan ons terug Oregon toe om te trek. Hulle pad ons goed die Maandag en laai die trok die Dinsdag. Ons meubels gaan eers in stoor in totdat ons weet waarheen ons wil trek.
So 2/3 weke terug het Joel een dag 'n R1 muntstuk as kleingeld gekry by een van die supermarkte hier op die dorp! Wat is die kans so iets gebeur! Ek kon nie glo dit gebeur nie, maar dis dieselfde grootte as 'n 5c stuk hier by ons en hulle het dit aangesien daarvoor!!! Die randstuk le nou op my lessenaar en ek moet onthou om dit SA toe te vat wanneer ons soontoe gaan vir Kersfees.
Ons het ongelukkig hierdie week nie nuwe foto's nie. Dit was te vaal en nat om 'n mooi foto te neem. Met Roxy gaan dit baie goed. Sy geniet dit dat ek nou die hele dag by die huis is en le die hele dag by my en slaap en wil dan nog steeds in die aande ge"entertain" word, 'n regte enkelkind! Roxy het nou tennisballe ontdek en ons moet net die heeltyd die bal vir haar gooi. Sy het die gewoonte om dit dan onder die kaste in te laat gaan en dan moet ons in elk geval opstaan en dit eers uithaal, want sy laat ons nie vergeet daarvan nie.
Ons gaan eers groet hier uit 'n nat en koue St Maries. Mooi bly!
Joel en Hannalize
Nuwe Nuus
14 years ago