Monday, June 08, 2009

Tyler learns to drive..!!

Tyler is nou al baie bedrewe met sy loopring en almal moet net pasop! Hier is 'n paar nuwe foto's van hom.
'n Luilekker Sondagmiddag op die gras...
Ons lees 'n storie...

Tyler se kar...
Ons sit in die hot tub...
Tyler knip 'n uiltjie...

No comments: