Aan die begin van Julie was ons vir 10 dae cabin toe. Het heerlik gerus en niks gedoen nie. Hier is 'n paar foto's wat by die cabin geneem is:
Tyler swem by die cabin
Reg vir die 4th of July optog in La Pine, OR
Die Cabin
Uitsig vanaf die cabin se agterstoep




