Saturday, November 22, 2008

Pret met Tyler

Ons het soveel pret met Tyler. Hy is die soetste baba!!! Hy is doodtevrede om net op sy eie in sy bed te le en huil bitter min. Hy sal net huil as sy ma nie vinnig genoeg na sy sin met die kos kom nadat hy al gewaarsku het dat hy honger is nie... Badtyd was aanvanklik baie traumaties, maar nadat ons die bababad met die beer spons gekry het, is dit ook iets van die verlede.

Hier is 'n paar nuwe foto's van Tyler. Hy het al soveel verander sedert sy geboorte... Hy was die afgelope week al 3 weke oud.


Joel en Tyler knip 'n uiltjie...

Tyler met die kenmerkende trek van sy mond op 'n tuit.
Ons mannetjie slaap nadat hy lekker geeet het...

No comments: